Ek het so paar maande terug 'n lumpsum by Sanlam belê met die versekering dat ek enige tyd die geld kan kry (minus natuurlik 'n klein boete). Omtrent 'n maand terug besef ek toe ek gaan die geld nodig kry en ek bel toe my makelaar om dit te reel. "Geen probleem nie" sê hy, "jy sal jou geld in 10 dae hê."
Wel dit was 'n maand gelede. So 2 weke gelede kry ek 'n boodskap dat ek die geld hierdie Vrydag sal kry, en gister kry ek weer 'n boodskap om te sê ek kan die geld eers volgende Dinsdag kry. My punt is dat hierdie maatskapye en banke vreeslik greetig is om mens se geld te vat maar as dit kom by jou geld terug gee is dit amper altyd 'n fokken probleem. Behalwe dit moet mens deur 50 hoepels spring en vorm na vorm invul om jou eie geld terug te kry. Dit is natuurlik so design sodat die corporate vir die langste moontlike tyd aan 'n mens se geld kan vashou...
My Malpraat plek
Ag sommer my plekkie op die intertubes om my sê te sê. (Somewhere I can say what I want)
Thursday, October 17, 2013
Monday, July 22, 2013
Marriage
So I finally got married about 2 weeks ago to the most beautiful, awesome woman on the planet! I waited a VERY long time for this to happen and now that it finally has I feel a bit like I've missed out on all the time I could already have been married to Alida. Being married to Alida is great and I suppose I can't really reason like I do about missing out on married life because I haven't been ready until now. Yup, it took me 38 years to get to this point in my life where I am happy to be married and settled and chilled and I'm glad it has taken so long. I sure have had my share of bachelorhood and all that goes with it!
Ok, enough about me. I want to talk about my hobby as I've just had the opportunity to add to my collection of pocket knives (collecting knives is my hobby, just so you don't have to figure it out :P). I just bought (won) a Shrade Nitro liner lock knife on e-bay and the reason that it's such an awesome event is that I can now buy shit online via PayPal which I was not able to do before. I also just stumbled onto a great website called All about pocket knives ( http://www.allaboutpocketknives.com ) and since it's my one and only hobby (Golf is not a hobby, it's a way of working off karma...) you can imagine how chuffed I was to find this site and a whole community of like-minded people.
Eish I have to run again as I have a deadline glaring at me...

Tuesday, February 12, 2013
Friday, January 11, 2013
Wednesday, November 21, 2012
Potch
Ek het onlangs Potchefstroom toe getrek en ek moet sê ek geniet dit sovêr. Dit help natuurlik dat my vrou hier is en dat ek werk by die Noord Wes Universiteit gekry het. Ek het ook 'n nuwe kar gekry (sien foto hieronder) en het in 'n ruim 3 slaapkamer huis met swembad ingetrek.
Tuesday, April 13, 2010
So lyk die berg vandag
Vanoggend was koud met dik mis:
Soos julle kan sien kon 'n mens nie eers die berg hier van Century City af sien nie.
So teen 12uur het die mis beginne verdwyn maar die Berg is nog nie sigbaar nie, dit lyk vir my vreeslik weird as ek my verbeelding bietjie gebruik en sien hoe sou Kaapstad gelyk het sonder die Berg.
Nou kan 'n mens die mis in die afstand sien, dit bedek die stad soos 'n kombers. Nou dat die son ewe skielik skyn is dit sommer lekker warm, ten minste 28'C buite.
View from Century City 13 April 2010 @ 9:44AM
Soos julle kan sien kon 'n mens nie eers die berg hier van Century City af sien nie.
View vanaf Century City 13 April 2010 @ 12:05
So teen 12uur het die mis beginne verdwyn maar die Berg is nog nie sigbaar nie, dit lyk vir my vreeslik weird as ek my verbeelding bietjie gebruik en sien hoe sou Kaapstad gelyk het sonder die Berg.
View vanaf Century City 13 April 2010 @ 15:30
Nou kan 'n mens die mis in die afstand sien, dit bedek die stad soos 'n kombers. Nou dat die son ewe skielik skyn is dit sommer lekker warm, ten minste 28'C buite.
Labels:
cape town,
century city,
kaapstad,
mountain,
suid afrika,
table mountain,
tafel berg,
weather,
weer
Thursday, April 8, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)