View from Century City 13 April 2010 @ 9:44AM
Soos julle kan sien kon 'n mens nie eers die berg hier van Century City af sien nie.
View vanaf Century City 13 April 2010 @ 12:05
So teen 12uur het die mis beginne verdwyn maar die Berg is nog nie sigbaar nie, dit lyk vir my vreeslik weird as ek my verbeelding bietjie gebruik en sien hoe sou Kaapstad gelyk het sonder die Berg.
View vanaf Century City 13 April 2010 @ 15:30
Nou kan 'n mens die mis in die afstand sien, dit bedek die stad soos 'n kombers. Nou dat die son ewe skielik skyn is dit sommer lekker warm, ten minste 28'C buite.



No comments:
Post a Comment