Ag sommer my plekkie op die intertubes om my sê te sê. (Somewhere I can say what I want)
Die moet een van die coolste dinge wees wat ek in 'n lang tyd gesien het. Die tollende aardbolletjie kom van Pale Moon af, dis 'n browser wat op Firefox gebaseer is en is pretty cool.
No comments:
Post a Comment