Pages

LolCats

Thursday, October 17, 2013

Corporate Thieves

Ek het so paar maande terug 'n lumpsum by Sanlam belê met die versekering dat ek enige tyd die geld kan kry (minus natuurlik 'n klein boete). Omtrent 'n maand terug besef ek toe ek gaan die geld nodig kry en ek bel toe my makelaar om dit te reel. "Geen probleem nie" sê hy, "jy sal jou geld in 10 dae hê."
Wel dit was 'n maand gelede. So 2 weke gelede kry ek 'n boodskap dat ek die geld hierdie Vrydag sal kry, en gister kry ek weer 'n boodskap om te sê ek kan die geld eers volgende Dinsdag kry. My punt is dat hierdie maatskapye en banke vreeslik greetig is om mens se geld te vat maar as dit kom by jou geld terug gee is dit amper altyd 'n fokken probleem. Behalwe dit moet mens deur 50 hoepels spring en vorm na vorm invul om jou eie geld terug te kry. Dit is natuurlik so design sodat die corporate vir die langste moontlike tyd aan 'n mens se geld kan vashou...

No comments:

Post a Comment

I need your help

Search This Blog